B&B on Buckingham
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 97 Buckingham Avenue, Craighall Park, 2196, Gauteng
- Vanaf R1 310 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
B&B on Buckingham is in Craighallpark, Johannesburg geleë. Dis naby Hydepark, Rosebank, Sandton, die middestad, hoofweë, winkels, vulstasies, koffiewinkels en restaurante.
Verblyf sluit 2 oornag-kamers met en suite-badkamers, 2 ateljee-eenhede en 'n eenslaapkamerwoonstel in. Verblyf kan per nag, week of maand bespreek word.
Elke kamer is basies toegerus met 'n mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware. Verblyf kan as selfsorg of B&B bespreek word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Gavin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 97 Buckingham Avenue, Craighall Park, 2196, Gauteng
- Gaste dink B&B on Buckingham het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 97 Buckingham Avenue, Craighall Park, 2196, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang