Successfully reported
+60

BC Stone Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 57 Kompas Street, Kliprug, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

BC Stone Cottage is 'n selfsorg-gesinshuis net langs Main in Kompasstraat, Paternoster. Die huis wat met 'n klein dog deftige tuin by die ingang van ons huis spog, is binne 'n kort entjie van die strand en 'n verskeidenheid bekende restaurante af.

Die huis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbytkroeg met stoele. Die eetarea het sitplek vir 6 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel het. Die eenheid het 'n platskerm-TV in die sitkamer, Netflix en gratis WiFi. Daar is ook 'n binne-kaggel en buitebraaigeriewe.

Gaste se parkeerplek is aan die voorkant beskikbaar wat 'n toesluitmotorhuis en plek vir 'n bykomende voertuig insluit.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.9
Ligging
3.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 64

Resensies 928

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 57 Kompas Street, Kliprug, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink BC Stone Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 57 Kompas Street, Kliprug, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd81ad2bac0301ac4b93757bc560977c574f6fa36a6d6444267e8dbd96ef99eafa9f7e0bf1267bf1a38ccbd3fe93d140441f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 57 Kompas Street Kliprug 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.810021560502 17.888298279762
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang