Bcozy Glenhof
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Glenhof Road, Newlands, 7700, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Bcozy Glenhof is 'n knus selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang wat op die eienaar se eiendom in Nuweland geleë is. Dit is ideaal vir 'n paartjie of korporatiewe reisiger.
Dié eenheid het slaapplek vir tot 3 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid sluit 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskassie en wasmasjien in. Gaste kan 'n ete by die etenstafel met sitplek vir 2 geniet of op die sitplek in die sitkamer ontspan. Die sitkamer het ook 'n slaapbank om die derde gas te akkommodeer. Vir vermaak is 'n TV en gratis WiFi beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n privaat tuin en parkeerplek op die perseel. Hierdie eenheid is 'n entjie vanaf Newlands Forest, Kirstenbosch Gardens, UK, hospitale, Cavendish Mall, wat 'n verskeidenheid winkels en restaurante het, en openbare vervoer geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Doris Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 16 Glenhof Road, Newlands, 7700, Wes-Kaap
- Gaste dink Bcozy Glenhof het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Glenhof Road, Newlands, 7700, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang