Successfully reported

Be at Rest Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Lieschen V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Veilig, rustig, en sonder sukkel. Pragtige kamer en die hondjie wat kom inloer het, was 'n heerlike verrassing. Dalk net 'n klein verbetering is dat, selfs al is daar 'n gedeelde kombuisarea, julle gerus net 'n keteltjie in die kamer self kan plaas. Soms soek mens net 'n koppie tee voor slapenstyd en jy's nie super lus om dalk ander gaste in jou slaapklere raak te loop nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marizanne K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Netjiese, gerieflik en sentraal geleë. Baie netjies, gerieflik. Ons was daar vir netbaltoer, ons was 600 m weg vanaf skool, so dit was perfek. Dié plekkie is lekker sentraal geleë in George. Veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janey
Be at Rest Accommodation
Hallo Marizanne, dankie vir jou terugvoer, ons is bly en dankbaar dat julle lekker gebly het by ons. Hoop ons sien julle weer in die toekoms! Groete, Janey

Mark P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Very nice rooms - clean and comfortable. Centrally located - a pleasure to visit. Very nice rooms - clean and comfortable. Centrally located - a pleasure to visit!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Darren P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Sep 2025

Very pleasant experience. It was very peaceful, we really enjoyed our stay. Nice and safe neighbourhood. One complaint I do have was the shower. I would suggest having the shower contained with shower doors and not shower curtains. It makes showering a bit uncomfortable, especially with the little ones, because the floor becomes quickly soaking wet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Janey
Be at Rest Accommodation
Dear Darren Thank you so much for your feedback; it was lovely hosting you. We will definitely look into your feedback regarding the shower curtains. Kind regards

Lorna R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

All good. Very good. Clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nathaniel M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

It was an excellent stay. The location is great, the design of the house and the garden is beautiful. The owners are very hospitable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Ongelukkig nie kuier nie daar vir besigheid. Die kamer was voldoende vir wat ons benodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudia K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie lekker gebly. Plekkie is netjies en rustig. Goed toegerus met alles wat mens mag nodig kry. Gasvrou vreeslik vriendlik, hulpvaardig en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janey
Be at Rest Accommodation
Hallo Claudia Dit was lekker om jou te ontmoet en ons is bly jy het lekker gebly. Ons hoop om jou gou weer in George te sien! Groete

Mark P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Had a great stay in George. Lovely accommodation with modern conveniences. Very centrally situated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janey
Be at Rest Accommodation
Hi Mark, Thank you for your feedback, it was lovely having you! Hope to see you again in the future. Kind regards, Be at Rest

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Janey Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 000
R 1 000 R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 000
R 1 000 R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
R 1 000 R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Insignis Street, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e113d42b9bbe17e4152adb982588699d110e527c2ed6dc1877009ad4dfa138908222c08e0203de44dfe0f5f0a412f684979?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R900 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 4 Insignis Street George 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.968271793746 22.451218220933
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang