Successfully reported
+38

Be Blessed

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Paul van Gent Street, Panorama, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Vanaf R1 350 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Be Blessed is 'n stylvolle selfsorg-eenheid ,in 'n veilige en stil area in Bethlehem, Vrystaat. Dit is ideaal vir vakansiegangers, sakereisigers en ouers wat skoolbyeenkomste bywoon. Dit is naby verskeie geriewe, oorkant die aftree-oord, 1,3 km vanaf Hoogland MediClinic, 2,5 km vanaf Frontier Inn Casino en die Dihlabeng Mall en 37 km vanaf Clarens.

Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met 'n en-suite badkamer. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Daar is 'n oopplan-kombuis en -leefarea met 'n enkelbed en 'n slaapbank wat ideaal is vir volwassenes en kinders. Daar is ook ’n platskerm-TV met DStv en WiFi is beskikbaaar. Die kombuis is volledig toegerus.

Die eenheid beskik oor 'n privaat braai-area, ’n veilige, onderdak-parkeerplek wat kan toesluit, ’n alarmstelsel en kamerastelsel op die perseel. Die eenheid word daagliks skoongemaak.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

2

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Enkelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Riaan V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige omgewing, netjiese woonstel met alles wat jy kan benodig. Rustige en netjiese verblyf, vriendelik ontvang deur gasvrou en naby restaurante. Sa...
Sien meer
Okt 2025
Constance T
Saam met vriende
5.0
Great stay. The place is easily accessible, clean, quiet and value for money. Thank you for your hospitality, we really enjoyed ourselv...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Bianca D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese plek! Baie lekker gebly! Baie dankie vir die vriendelike diens. Dit was ongelooflik gerieflik, netjies, veilig en rustig. Sal dit definiti...
Sien meer
Jul 2025
Chantel F
Gesin met tieners
5.0
N huis weg van die huis af en baie kindervriendelik. Baie lekker gebly. Leonie was baie vriendelik en behulpsaam.
Apr 2025
Elsabe F
Saam met lewensmaat
5.0
Be Blessed is ruim, stil, netjies en veilig. Beslis die plek om te bly. Leonie het ons hartlik verwelkom, beslis die perfekte gasvrou. Ons het sommer ...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Leonie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 23 Paul van Gent Street, Panorama, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Gaste dink Be Blessed het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Paul van Gent Street, Panorama, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1cf21caa217803cdfa2c3680042b78c3ae9bf785b14390ae9c0298a0e2df36a6c0926c2049889155ccf362c421b3568741c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 4 mense 48 5 1 5 23 Paul van Gent Street Panorama 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.229547715492 28.333946164415

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang