Successfully reported
+9

Be My Guest

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Uys Krige Drive, De Duin, Panorama, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Be My Guest bied gerieflike, knus selfsorgverblyf met 'n aparte ingang op die eienaar se eiendom in De Duin, Panorama. Dit is ideaal vir 'n romantiese wegbreek of sakereisigers wat soek na verblyf in die Moederstad.

Hierdie knus woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n instapstort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is gemaklike sitplek, 'n etenstafel en 'n TV in die sitarea. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is buitesitplek op die stoep en braaigeriewe is op versoek beskikbaar. Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek op die perseel beskikbaar.

Hierdie verblyf is naby 'n Mediclinic and verskeie aftree-oorde wat dit perfek maak vir gaste wat hulle familie kom besoek.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Johannes D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese plekkie. Dit was 'n wonderlike wegbreekplekkie. Alles is mooi en skoon. Was ook goed ontvangs.
Sep 2025
Eric M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie tevrede. Ja, baie lekker. Gasvrou en gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Stel egter voor dat daar gekyk word na hangplek vir iets soos han...
Sien meer
Aug 2025
Avril J
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful. Netflix was really a bonus. Our stay at Be My Guest was very nice. Would really recommend this place if you're looking for qu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Gert F
Saam met lewensmaat
5.0
Baie sentraal geleë, ons sal definitief weer hier kom oorslaap. Rustig en stil. Baie gerieflik en goed ingerig.
Jun 2025
Avril J
Saam met lewensmaat
5.0
All I can say is tranquility. Lovely stay. Our stay was very nice and cosy. I will recommend it to anyone looking for a getaway for pea...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 44 Uys Krige Drive, De Duin, Panorama, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Be My Guest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Uys Krige Drive, De Duin, Panorama, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf1efd40ae62e318ce0632fab0c5b0df3cef27c115452d628766de7d824126943f98e7b3130003ec970586a67bc3c79fc6d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 44 Uys Krige Drive De Duin 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.884947833672 18.572671591402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang