Successfully reported
+13

Cozy Cottage

Selfsorg
Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 4 Aug 2025 tot 27 Nov 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Brecher Street, Clydesdale, Pretoria, 0002, Gauteng
  • Vanaf R1 000 R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cozy Cottage, naby Loftus, bied selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in Clydesdale, Pretoria. Hierdie eenheid is die ideale opsie vir sakereisigers en vakansiegangers wat gemaklike oornagverblyf soek.

Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. 'n Ekstra enkelmatras is op aanvraag beskikbaar vir 'n kind onder die ouderdom van 18. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, lugbraaier, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n etenstafel. Die sitkamer bied gemaklike sitplek, 'n TV met Netflix en lugversorging. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n Weber-braai, asook 'n tafel en 2 stoele buite.

Gaste het toegang tot veilige parkering op die perseel. Die eiendom is gerieflik geleë naby verskeie geriewe soos winkels, restaurante, hospitale en die Universiteit van Pretoria.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Kindermatras vir 1

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Maryke D
5.0
Jy sal nie spyt wees as jy kies om hier te oornag nie! Vreeslik netjies, gasvrou baie vriendelik, ligging uitstekend.
Okt 2025
Liezel S
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely cottage with everything you need. Beautiful, clean cottage in the perfect location for what we wanted. We had a wonderful stay a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Arthur G
Saam met lewensmaat
5.0
Privaat, rustig, netjies, skoon. Ten volle toegerus. Cozy Cottage verskaf privaatheid, en is netjies en skoon. Beslis veilig. Die vriendelike tuinjong...
Sien meer
Sep 2025
Nico W
Besigheidsreis
5.0
Perfek. Perfek vir wat benodig was.
Aug 2025
Gert V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker naby Loftus, veilig en genoeg parkering. Dit was baie lekker. Alles wat jy nodig het, was beskikbaar. Gasvrou baie, baie vriendelik.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Andriesa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 5 Brecher Street, Clydesdale, Pretoria, 0002, Gauteng
  • Gaste dink Cozy Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R 1 000 R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 000
R 1 000 R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R 1 000 R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Brecher Street, Clydesdale, Pretoria, 0002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb383354096b569b2d8bc9a415c568ae7c6325e2669786876dbc5238cb3c319a483b644e4e125017697e210984070d5b3aa09?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R850 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 5 Brecher Street Clydesdale 0002 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.751118884744 28.219829625088

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang