Successfully reported

Be My Guest

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Jean-jacques B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Pragtig! Gasvry, vriendelik, netjies. Baie lekker gebly. Sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sabine
Be My Guest
Baie dankie vir die mooie resensie, julle is altyd welkom. Groete, Sabine en Dirk

Henda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Excellent. Excellent hospitality provided. One of the best places to stay regarding our needs. Friendly, accommodating staff, willing to help with a smile. Great value for money as the flat is well equipped. Very clean and neat. The location is central and the area is peaceful and quiet. We will definitely book and stay there during our next visit to the coast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sabine
Be My Guest
Goeie dag Henda Baie dankie vir die mooi terugvoeding, dit word hoogs waardeer. Was 'n plesier om julle hier te hê. Sien uit na julle volgende besoek. Groete, Sabine en Dirk

Piotr K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

I highly recommend it. I am really pleased. The hosts are very helpful. The location is very good. The area is quiet and peaceful. Lots of space inside.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie lekker gekuier. Groot, ruim, gerieflik en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Gerieflik, gemaklik, baie lekker, skoon, netjies. Verskriklik lekker gebly! Die gasvrou en gasheer is fantasties. Die woonstel is baie gerieflik ingerig met alles wat mens nodig het en baie skoon en netjies. Die woonstel is ook lekker geleë omdat dit in 'n stil en veilige buurt is, maar ook glad nie ver van alles soos winkels en die see nie. Ons sal definitief sterk aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cherie G
Lang verblyf
4.6
Sep 2023

Waarde vir geld. Verblyf is baie netjies en veilig. Beslis waarde vir geld. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Claudia S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2019

Lots of space, clean, fully equipped. Perfect for families! Great flat with enough space for a Family of 4. Very clean and well equipped. We really enjoyed the stay. We will definitely book and stay there during our next visit to the coast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sabine
Be My Guest
Good day Claudia, Thank you for your nice review, highly appreciated. You always welcome such a pleasure hosting you and your family.

Gert D
Kort verblyf
5.0
Jun 2019

Gemaklik en bedagsaam. Vir die sakereis was dit die beste opsie gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sabine
Be My Guest
Baie dankie vir die mooi resensie word waardeer. Julle is altyd welkom.

Stefan L
1 nag Saam met vriende
4.8
Apr 2019

Lekker ruim verblyf met vriendelike diens. Ons is baie vriendelik ontvang. Die verblyf het 'n lekker ruim leefvertrek met 2 slaapkamers. Daar is veilige garage parkering. Daar is gratis WiFi wat altyd welkom is as jy in die buiteland is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sabine
Be My Guest
Goeie dag Stefan Baie dankie vir die mooi terugvoering dit word opreg waardeer. Dit was 'n groot presier om julle te huisves. Sien uit daarna om julle weer te akkommodeer in die toekoms. Vriendelike groete Sabine en Dirk

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Jan 2019

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Sabine
Be My Guest
Liewe John, Baie dankie vir u resensie dit word hoogs waardeer. Was aangenaam om u te ontvang. Ons neem kennis van die parkering. Mooi dag verder. Groete, Dirk en Sabine

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sabine Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 15

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Ebony, Kramersdorf, Swakopmund, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52f3140092c6af5a18392dff27c67df78b82cbe93e9c76d829ff987506ec467646b70257aa8b8f291e7c05020681c0345a8c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 11 5 1 5 20 Ebony Kramersdorf Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.6790005206 14.541112144458

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang