Successfully reported

Be My Guest

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Derek M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Vriendelike diens. Ongelooflike vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Heerlik gebly met alles wat nodig is. Heerlike, silwerskoon verblyf met veilige parkering agter geslote hek. Vriendelik ontvang en baie lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anelize J
1 nag
5.0
Apr 2025

Kan hierdie plekkie aanbeveel. Helena het ons hartlik ontvang. Dankie vir die botteljies water en melk. Die gastehuis is baie sentraal geleë. Eenheid 2 is 'n ruim kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Vriendelike gasvrou. Baie lekker, dankie. Alles volgens advertensie. Vriendelike gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

I'll stay there again. Very welcoming, very friendly. Helpful as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helena
Be My Guest
Baie dankie, Hendrik Oosthuizen. You and your familie are always welcome. Kind regards. Helena Be My Guest.

Johann J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Very very pleasant! What lovely people! They responded very quickly to the urgent accommodation we needed and were so supportive! We had everything we needed and more. Must say, Archie was one of the highlights of our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melinda L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Be My Guest akkommodasie word sterk aanbeveel. Kamers is keurig ingerig, en voorsien. Be My Guest akkommodasie word sterk aanbeveel. Kamers is keurig ingerig, en voorsien met alles wat benodig word. Ontvangs en atmosfeer was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helena
Be My Guest
Thank you, Melinda. You're welcome. Thank you for your support. Kind regards, Helena.

Jackie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie lekker geslaap. Dankie, ons het baie welkom gevoel en die gasvrou en gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Dit het vir ons gevoel soos ons eie tuiste. Die bed was gemaklik en ons het eintlik beter geslaap op die gastehuisbed as op ons eie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Wonderful guesthouse. We had a wonderful experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helena
Be My Guest
Thank you, Mark. You're welcome. Kind regards, Helena and Dave.

Ronell V
1 nag
5.0
Jul 2024

Van die intrapslag was ons met gasvryheid verwelkom. Ons het ongelooflik lekker gebly. Die kamers is pragtig ingerig met alles wat nodig is. Die diens en gasvryheid was van die beste! Dankie tannie, ons sal vir seker weer by julle bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Helena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 40 Mopanie Avenue, General Alberts Park, Alberton, 1449, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdade2bb6fc23563ba31562e4794793182b7cf2c0e8bcdb6da17bd1a988459792221c95b50732b9364611436842d36ad06c6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 33 5 1 5 40 Mopanie Avenue General Alberts Park 1449 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.289797 28.125476
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang