Successfully reported
+25

Be Still Accommodation

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Kraal Street, Swakopmund, Erongo
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Be Still Accommodation is 'n bekoorlike meditasie-toevlugsoord in die kusdorpie Swakopmund, Namibië.

Die verblyf bestaan uit 10 selfsorg-eenhede en 2 eenslaapkamerwoonstelle. Die slaapkamers in elke eenheid is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met óf 'n bad en stort, óf slegs 'n stort. Die kombuisies in elke woonstel is toegerus met 'n stoof, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke eenheid het 'n TV met Netflix en eenhede op die grondvloer het 'n privaat tuin.

'n Binneswembad, sauna, joga-ateljee en braai-area is op die perseel beskikbaar, terwyl gratis WiFi en veilige parkeerplek ook voorsien word.

Gaste kan visvang, valskermspring, seekajak, perdry, vierwielmotorfietsry, voëlkyk en gholf in die omliggende area geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 9 Kraal Street, Swakopmund, Erongo
  • Gaste dink Be Still Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Kraal Street, Swakopmund, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51218a459da066b62044bb4637f03ca70a32a96693ecb47553bf53d96006943a314780a8af3e6c89d22b1e3a9bcfdf8bbd70?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 9 Kraal Street Swakopmund Erongo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -22.671651815245 14.527412684517
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang