Successfully reported

Beach and Sea View Ultimate Vacation

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Amelia V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Fantastic. Well modern place, tidy and beautiful. Will go there again. Nice view of dolphins in the evening and morning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy V
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Awesome. Dit is die perfekte plekkie en baie aan alles. Ook kindervriendelik. Netjies en super skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rialda D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Ons was 9 vriende wat saam gekuier het en dit was heerlik. Die woonstelblok is skoon en netjies. Ons is vriendelik ontvang. Die woonstel het alles wat 'n mens benodig en die ligging is baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynthia M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Awesome place to take your family. This is an awesome place to stay with your family. The rooms were stunning, the service was excellent. A home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries S
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Awesome. Ja, en baie bly oor die plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Beach and Sea View Ultimate Vacation
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Hoop om julle in die toekoms weer te sien.

Riguard D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2024

Lekker wegbreek. Baie lekker en rustige gekuier. Ek het net waardeer om voor die tyd te weet dat daar 'n kragprobleem die hele dag was, sodat ons voorsorg kon neem vir kos ens. Maar ons het daarmee gewerk en oefening gekry met die trappe. Sal nog steeds hulle aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ja V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jun 2024

Baie lekker en rustig. Baie lekker, net die eenheid het twee wasmasjiene binne, maar op albei is daar 'n sticker 'not in use', so ons moes 'n arm en been betaal by die winkel om kleure te was. Maar anders baie lekker, dankie. En dan net in die oggend was daar heelwat kakkerlakke in die kombuis, maar dit is verstaanbaar. 'n Mens kan nie van alles ontslae raak in 'n kompleks of woonstel nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Elize
Beach and Sea View Ultimate Vacation
Baie dankie vir die terugvoer. Oe nee! Kakkerlakke. So jammer daaroor. As ons net geweet het, het ons onmiddellik aksie geneem. Baie dankie dat julle ons inlig want die gebou spuit op gereelde basis vir kakkerlakke en was onlangs gespuit, wat beteken dit was nie effektief nie. Die kuslyn het maar kakkerlakke in die skagte van die geboue, wat heeltyd beheer moet word. Dit sal onmiddellik aangespreek word. Wat die wasmasjien betref. Ons het wel 'n twin tub wasmasjien wat ons op aanvraag voorsien, aangesien die tempo waarteen gaste met sand die masjiene breek, vinniger is as wat ons kan vervang en kan ons ongelukkig nie voorbly nie.

Gugu D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Wonderful. Stay was great, happy an exception was made to check in earlier as we arrived earlier than expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Moipone M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

It was a beautiful place with lots of space for our big family. Communication between us and the host was wonderful and friendly. We will book again at any given day. Thank you for everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Beach and Sea View Ultimate Vacation
Thank you so much for the review. It was a pleasure hosting you and hope to see you in the future again.

Khosi N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Amazing family time. The kitchen and view were to die for. It would have been nice to have: at least hand towels in the bathroom or installed paper towel dispensers in all the bathrooms, washing machine could have helped seeing that we spent 4 nights and WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Beach and Sea View Ultimate Vacation
Good day Khosi, thank you for your feedback. We are looking into installing Wi-Fi again, but units facing the sea is dealing with strong winds every day which is causing Wi-Fi to be more off than on, which is more of a frustration. We will review the option of paper towels since we removed hand and bath towels from the time that we are dealing with covid, for the sole reason of protecting the health of our customers and cleaning agents staff, handling the towels.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 148

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 9)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 113 Beach Road, Amazibu complex, Amanzimtoti, 425, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9EJvdXAJqWz1gIIYxdzlQZvmUT0BDDpUTPi1StS3Wp3fH31A4U?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 9) 28 5 1 5 113 Beach Road Amazibu complex 425 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.045415034608 30.892827860119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang