Beach Blessing
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 121 Karveel Crescent, Die Voor Bay, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Beach Blessing is 'n knus selfsorghuis in Die Voorbaai, Mosselbaai. Hierdie lieflike huis is ideaal vir vakansiereisigers of 'n paartjie se wegbreek en bied 'n ware gevoel van rus.
Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die een badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en buitebraai. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter die palissade-hek is op die perseel beskikbaar.
Besienswaardighede in die omgewing sluit 'n swembad, winkelsentrums, restaurante, staproetes, die hawe, gholfbane en wildreservate in. Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, fietsry, voetslaan, swem, visvang en bootritte in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Gert Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 121 Karveel Crescent, Die Voor Bay, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Beach Blessing het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 121 Karveel Crescent, Die Voor Bay, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang