Beach Bliss
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Da Gama Rd, 17 Magna Towers, Jeffreys bay, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Beach Bliss bied 'n ontspannende kuswegbreek in Jeffreysbaai, slegs 150 meter van Blouvlagstrande, bekend vir sy helder water en uitstekende branderplankry. Die woonstel is goed toegerus vir 'n gemaklike en aangename verblyf. Gaste kan stap na 'n verskeidenheid nabygeleë restaurante, kafees en boetiekwinkels, wat dit maklik maak om die omgewing te verken sonder om 'n motor te benodig. Of jy nou die Jeffreysbaai-branderplankrykompetisie bywoon of bloot tyd by die see geniet, Beach Bliss bied 'n gerieflike en verwelkomende basis.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 5 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed, en daar is 'n enkelbed in die sitkamer. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot by die sitkamer wat gemeubileer is met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenheid lei na 'n balkon met sitplek en 'n ingeboude braai-area. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Andre Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 24 Da Gama Rd, 17 Magna Towers, Jeffreys bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Beach Bliss het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Da Gama Rd, 17 Magna Towers, Jeffreys bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang