Beach Break @ Umdloti
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 305 Umdloti Resort, 1 South Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Beach Break @ Umdloti is die toonbeeld van kusverblyf in die hartjie van Umdloti, net 'n kort entjie se stap vanaf South Beach.
Die oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n tafel met sitplek vir 2. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid spog met 'n kombuisie wat met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Die sitarea het 'n L-vormige rusbank en 'n TV teen die muur. Gratis WiFi is beskikbaar.
Verder is daar 'n balkon met meubels en asemrowende see-uitsigte. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Grant Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 305 Umdloti Resort, 1 South Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Beach Break @ Umdloti het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 305 Umdloti Resort, 1 South Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang