Beach Break Guest Houses and Villas
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 54 Da Gama Road, Cape St Francis, 6312, Oos-Kaap
- Vanaf R3 925 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Beach Break Gastehuise en Villas bied rustige verblyf in Kaap St. Francis, reg op die duine van die strand. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige wegbreek waar hulle kan ontspan of hierdie kusdorp kan verken en geniet.
Gaste het 'n keuse tussen 5 See-uitsig Gastekamers, 4 Tuinkamers en 2 Selfsorg Villas. Elk van die eenhede beskik oor gemaklike beddens, privaat badkamers, kwaliteit linne en handdoeke, haardroërs, tee- en koffiemaakgeriewe en vir die gaste se vermaak is daar 'n TV met DStv. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Die Gastekamers het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis en 'n gemeenskaplike swembad, terwyl die Villas spog met privaat plonspoele. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Aktiwiteite in die omgewing sluit in swem, visvang, kajakvaart en staproetes in Seal Bay Natuurreservaat.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Anita Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 62
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- 54 Da Gama Road, Cape St Francis, 6312, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 54 Da Gama Road, Cape St Francis, 6312, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang