Successfully reported
+24

Beach Break Holiday Unit 314

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 88 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 875 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Beach Break Holiday Unit 314 is 'n luukse, selfsorg-ateljeewoonstel in die gewilde Breakers-oord; geleë aan die seefront in Umhlanga.

Hierdie derde verdieping, lugversorgde ateljeewoonstel bestaan uit oopplan-leefarea. Die slaapkamerarea is ingerig met 1 koningingrootte-bed en 1 driekwartbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die aangrensende kombuis het 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof en 'n yskas-vrieskas. Daar is ook 'n strykyster, strykplank en kleredroograk.

Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4, 'n bank en 'n slim-TV met 40 uitgesoekte kanale en 'n DVD-speler. Uitsigte oor die goed versorgde tuine. 1 veilige ondergrondse parkeerplek, met bykomende veilige buitelugparkeerplek, is beskikbaar vir 'n ekstra motor.

Die oord beskik oor 'n 25 meter verhitte swembad; waterglybane en 'n watervlugbal swembad; 'n gimnasium; gemeenskaplike braaigeriewe, haar- en skoonheidsalonne, asook wasgoed-, droogskoonmaak- en kinderoppasserdienste.

Die oord is ook langs die Umhlanga Lagoon Natuurreservaat geleë; oorkant Umhlanga Beach Viewing Deck, en ongeveer 3,7 km vanaf die Gateway Winkelsentrum.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Debra Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 19

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 88 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Beach Break Holiday Unit 314 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 875
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 875
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 875
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 88 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuq5dn8ZcmKaccOKyFovEFRoc3jw0XnqTvd2wwPjguRpLLWJBuC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 875 per nag (plek vir 3) 5 5 1 5 88 Lagoon Drive Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.714155 31.09276

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang