Coastal Hospitality - Beach Club 205
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach E Boulevard, Diaz Beach, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Coastal Hospitality - Beach Club 205 is 'n selfsorgwoonstel in die gesogte Diaz Beach Club-kompleks in Mosselbaai. Die kompleks spog met direkte toegang tot die strand en is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n prettige vakansie langs die kus.
Dié woonstel op die tweede verdieping het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers en bied manjifieke see-uitsigte. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sy en suite-badkamer is toegerus met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gebruik 'n aparte badkamer met 'n stort.
Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Etes kan by die kombuiseiland geniet word wat dien as 'n ontbyttoonbank. Die leefarea beskik oor 'n gemaklike sitplek asook 'n TV, en dit maak oop op 'n omheinde balkon met gasbraaigeriewe en 'n buite-eetarea met asemrowende see-uitsigte.
Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad met beskutte sitplek asook opelug sonstoele wat oor die see uitkyk. Gaste word voorsien van gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Leon Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 69
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Beach E Boulevard, Diaz Beach, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Coastal Hospitality - Beach Club 205 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach E Boulevard, Diaz Beach, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang