Successfully reported

Beach Club 207

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ebon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Gemaklik, skoon, met alles wat ons nodig gehad het. Baie lekker met baie mooi uitsig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laurette B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2023

'n Uitsonderlike eenheid - baie skoon met alles wat benodig word. Mooi uitsig oor die see. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamarie P
Kort verblyf
5.0
Jun 2022

Onvergeetlike vakansie met die mooiste uitsig en verblyf! Beach Club 207 was pragtig toegerus met alles en nog meer wat jy benodig. 'n Huislike atmosfeer is geskep met gemaklike meubels en kwaliteit beddegoed. Vir 'n beter uitsig kon ons nie vra nie. Ons kan die woonstel met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Dit was beslis een van die beste woonstelle wat ons nog ooit in tuis gegaan het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leanika V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2022

Baie lekker gebly. Waarde vir geld. Perfekte ligging. Netjies. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anele J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Was die moeite werd. Eenheid was baie netjies en sentraal geleë. Fantastiese see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantell Shaney H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2021

Awesome. Beach Club 207 was regtig ongelooflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Schalk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard East, Diaz Beach, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0446665cff26c33bf0496381be3b87606c10e4cd67be48af5dc7ad5814053b9fb61986b3b5688ebf5db9e2c35832204e900?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Beach Boulevard East Diaz Beach 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.158190600073 22.109344767021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang