Successfully reported

Beach Club 503

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Augusta K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Heerlike verblyf, goed toegerus en naby aan alles. Heerlik gekuier. Baie dankie. Yskas was af toe ons daar aankom. Stoep se glas was nie heeltemal skoon nie. Verder absoluut puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique M
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Excellent. My stay at 503 was lovely. Everything was nice and clean, and the place is nice and big. I would recommend for the owner to get bigger pots as they only had 1 big pot and the rest were small. Also, the cutting knives were blunt. Besides that, everything was lovely. Thank you, we will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlyn S
Lang verblyf
5.0
Des 2024

Fantasties. Pragtig, netjies, veilig, luuks en op die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jean P
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Comfy, safe and well located. Comfy, great view, close to everything! Worthwhile for sure!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zani E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Verwagtinge oortref! Baie lekker gebly, ons kom beslis weer binnekort!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Baie netjies en modern. See uitsig baie mooi. Ons sal beslis weer daar gaan kuier. Baie netjies en modern. See uitsig baie mooi. Al die geriewe is puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rocco D
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Die woonstel is baie goed geleë met 'n baie mooi uitsig. Die woonstel was baie sentraal en het regtig baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne B
Lang verblyf
4.4
Okt 2024

Asemrowend. Dit was baie lekker en die see-uitsig fantasties.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maydine S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Okt 2024

Beste, wonderlikste vakansie. Die vakansie laaste naweek was baie lekker, mooiste uitkyk op see. Baie ruimte en netjies. Sal definitief weer terugkom, kinders het hulle ten volle geniet al was dit bietjie omweer. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Calie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 84

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Club, Beach Boulevard East, Diaz Beach, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2512c3978454065e70c4ed501169911802b7ca270ad41d47de9f3cb78f6dfaee1561ba5ccc2e7411d4dcfea863d18802066?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 18 5 1 5 Beach Club Beach Boulevard East, Diaz Beach 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.158357778072 22.109106306746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang