Successfully reported

Beach Cove

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Philip V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Beslis die beste. Dit was beslis die beste verblyf wat ek nog bespreek het. Netjies, skoon, vriendelike mense en personeel. Baie naby aan die see, sal dit vir enige persoon aanbeveel. Ons dierekinders het dit net so baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eric K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Verfrissend en gerieflik. Baie lekker, ek het die eienaar baie vriendelik gevind. Baie netjies en skoon, ten volle toegerus. Sal enige tyd weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Ons as gesin met 7 klein hondjies het dit vreeslik geniet. Ons as gesin het dit baie geniet. Naby aan die strand. Baie gerieflik met 2 badkamers. Naby winkelsentrum. En dis dierevriendelik. Het ook skoonmaakdienste gehad. Ons kon werklik terugsit en dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne S
Kort verblyf
4.4
Aug 2025

Excellent value for money. Owner supervision and excellent service. Apart from the electrical problem that was receiving attention, we enjoyed our stay immensely. Pet owners will enjoy the courtyard. Stunning deck view of nature and the sea. Will recommend any time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tommie D
Lang verblyf Gesin met tieners
4.2
Mei 2025

Just what we needed. It was nice, thank you. A washing machine will be a great addition to the place. Roofing over the braai area will also be a great addition as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jeanine L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Vantasties. Ons het baie lekker gebly en sal beslis Beach Cove vir ander aanbeveel. Die eienaar is baie gasvry en vreeslik vriendelik. Die huis was net so pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi V
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Baie rustig met 'n pragtige sonsopkoms in die oggend oor die see. Baie lekker plekkie met al die golfbane om jou (as jy 'n golfer is), en 'n pragtige see-uitsig van die houtdek af om 'n rustige drankie te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Fantasties. Baie lekker gebly. 'n goeie gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus E
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Sal ons beslis weer sien! Baie lekker! Baie lekker gebly en gerus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria J
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Baie lekker vakansie. Dit is ons 2de vakansie by Beach Cove. Het elke oomblik geniet. My 8 worshondtjies het ook lekker saam gekuier. Sal Beach Cove aan enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R850
R 850 R 723
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R850
R 850 R 723
per nag (plek vir 6)
Vanaf R850
R 850 R 723
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 09:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 737/3 Woodgrange Drive, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5YWFhN2Q3LTRhOTUtNDE1MS05ZTE4LTY3NDBkYTEzNWU3Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R723 per nag (plek vir 6) 88 5 1 5 737/3 Woodgrange Drive Hibberdene 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 09:00-16:00 09:00 -30.592291 30.565177

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang