Successfully reported
+23

On The Beach

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 133 Voortrekker Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 100 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

On The Beach bied ruim selfsorgverblyf vir gesinne wat 'n strandvakansie in Lambertsbaai soek, met direkte toegang tot die strand.

Die woonstel bied slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 ruim slaapkamers en 2 volledige badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed en spog met 'n indrukwekkende see-uitsig. Die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens, terwyl die derde slaapkamer met 'n dubbelbed toegerus is. Die 2 boonste slaapkamers deel 'n volledige badkamer, en die onderste slaapkamer het sy eie volledige en suite-badkamer. Hierdie uitleg maak voorsiening vir buigsame akkommodasie van 4 of 6 gaste.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n lugbraaier-oond, vier gasbranders, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei. Dit maak oop na 'n sonnige sitarea met stoele en 'n tafel. 'n Slim-TV en WiFi word voorsien, en DStv kan op versoek geaktiveer word.

'n Veranda met sitplek, 'n tafel, braaigeriewe en 'n see-uitsig vorm deel van die woonstel. Veilige parkering vir twee voertuie is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Hanno R
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese uitsig as mens wakker word en braai. Ja, dit was baie lekker, dankie. Ons sal weer kom.
Jul 2025
Carol S
Gesin met tieners
5.0
Great location. Loved the view and location right on the beach. We missed having an oven pan for the oven. The toilet would keep runnin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Ben M
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker. Rustig. Goed vir die siel. Fantasties! Lekker rustig. Naby aan die strand. Skoon en netjies. Alles wat jy nodig het is daar.
Feb 2024
Theo P
Saam met vriende
5.0
Sun, sand and the sea. Wat 'n view van jou stoep af as jy 'n oggend koffie drink of 'n wyntjie in die aand.
Jan 2024
Sarie L
Gesin met tieners
5.0
Fantasties. Heerlik gebly. So naby aan die see. Perfekte ligging.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mariana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 133 Voortrekker Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink On The Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 100
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 100
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 133 Voortrekker Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5c6c95e139d09f17f68e2e3c4a57f2d706b26f83818bb3a3e0c6064b0641f44862af3238760f7b610047330048b6586a760?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 100 per nag, vir 6 mense 10 5 1 5 133 Voortrekker Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.0888862 18.3108458
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang