Successfully reported
+14

Beach Front Unit 2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiewiet Street, Henties Bay, Erongo
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Beach Front Unit 2 is 'n dubbelverdiepinghuis aan die strand in Hentiesbaai waar die geluid van die see en die gemaklike meubels bydra tot 'n ontspanne atmosfeer. Gaste word bederf met asemrowende see-uitsigte.

Hierdie goed gemeubileerde woonstel het 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak en daar is ook 'n gastetoilet. Al die slaapkamers is bo geleë en linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, mikrogolf, broodrooster, eetgerei en breekware, asook 'n Nespresso-koffiemasjien.

Daar is 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea wat gemeubileer is met 'n rusbank en 'n platskerm-TV wat met Netflix geïnstalleer is. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar en gaste se voertuie kan in 'n dubbelmotorhuis geparkeer word.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Alicia K
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig. Baie lekker. Huis het alles wat 'n mens nodig het. Baie mooi view. Wasmasjien is definitief 'n pluspunt as jy ver gery het.
Jul 2025
Emelia B
Saam met vriende
5.0
Ons het net oornag, die eenheid was pragtig en baie skoon en netjies. Dankie. Heerlike eenheid reg op die see.
Mei 2025
Nico S
Gesin met tieners
5.0
So bly jy by die see. Fantastiese lekker plek met al die geriewe en jy hoor, sien en ruik die see.
Jan 2025
Louis L
Gesin met klein kinders
5.0
Erg aangenaam. Gasvryheid by uitstek!
Des 2024
Desire N
Saam met lewensmaat
4.6
Te kort. Amazingly mooie uitsig!
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kiewiet Street, Henties Bay, Erongo
  • Gaste dink Beach Front Unit 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiewiet Street, Henties Bay, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a8f1d35f800e01faf00423c73f8a85b30b63724a560031ea15820ac678264cb7231ed8dc87697f588603401a5048cd1408a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Kiewiet Street Henties Bay Erongo 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -22.106400156919 14.26776005313
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang