Beach Front
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 87 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Beach Front is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Amanzintoti. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek aan die Dolfynkus en die kompleks is op die strand.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 6 volwassenes en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die leefarea het 'n stylvolle kombuis wat met 'n gas- en elektriese stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Dit lei na 2 enkelslaapbanke en 'n TV met DStv. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar.
Veilige parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis is beskikbaar. Die kompleks het gemeenskaplike braaigeriewe en is stapafstand vanaf winkelsentrums en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Davendra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 87 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Beach Front het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 87 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang