Successfully reported

Silvermist @ Langezandt

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Leonora V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Ligging is wonderlik, stap na winkel kompleks en strande. Omgewing rustig. Die huis is ruim en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich C
Kort verblyf
4.2
Apr 2025

Heerlik en beslis 'n weer-kuier-plek. Ons het 'n heerlike familie-saamtrek gehad en almal het Silvermist se fasiliteite baie geniet. Dis 'n ideale plek vir 'n grootgroep wat sommer net wil saamkuier en familiebande versterk. Die buite-area is heerlik vir kinders om te speel en Silvermist is sommer net 'n kort stappie van die strand af.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Samantha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 13)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 13)
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 13)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 2943 Zandt Crescent, Langezandt Fishermen's Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f31df905d70420825e79883dacb7146a50edf9c685709332c700c9490ade1e9144e1eb3b00acd97de080f9ad7c62c18f828?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 13) 2 5 1 5 Erf 2943 Zandt Crescent Langezandt Fishermen's Village 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.786583609363 20.044487601189

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang