Successfully reported
+30

Beach House

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Kiewiet Street, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 150 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Beach House is 'n pragtige selfsorg-strandhuis wat ideaal geleë is in Mosselbank, Paternoster, sowat 200 m van die strand af en perfek geposisioneer en teen die wind beskerm. Die huis bied asemrowende see-uitsigte.

Die huis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, en 'n en suite-stort met 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, skottelgoedwasser, en 'n wasmasjien en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale en 'n kaggel. Die eetkamer het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 8 en 'n binnebraai.

Die eetkamer het stapeldeure wat oopmaak na 'n onderdakstoep met buite-eetmeubels, braaigeriewe en 'n plonspoel. Die patio en tuinarea bied direkte toegang tot die strand.

'n Omskakelaar is by Beach House geïnstalleer. Al die ligte, die yskas, TV, DStv en die Wi-Fi sal tydens beurtkrag werk. Gaste kan ook die proppe in die sitkamer gebruik om mobiele toestelle te laai, maar moet asseblief nie enige item wat baie krag gebruik (ketel, verwarmer ens.) by die proppe in die sitkamer inprop nie.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Naomi K
Saam met vriende
5.0
Prime location, with pool almost right on the beach. Beautiful house. We had a lovely stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Angela Z
Saam met lewensmaat
5.0
Ideale wegbreek. Ons het baie lekker gebly, baie dankie.
Des 2024
Maryke O
Gesin met klein kinders
5.0
Altyd lekker! Ons bly altyd lekker daar! Alles is van goeie gehalte en kwaliteit. Baie dankie!
Okt 2024
Susan F
5.0
Spacious spotlessly clean home in the perfect location. We had a wonderful holiday in this beautiful home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Wilma B
Saam met vriende
4.8
Lekker kuier huis. Lekker huis met pragtige uitsig. Middelslaapkamer se duvet is egter knopperig.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 1903

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 14 Kiewiet Street, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 150
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 5 150
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Kiewiet Street, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA305ca2cfe269db3437e6d1c4a1f4a7db11a4b5acee951277295db589672693999e8d14120c7d34587b07e35dbfbd19448755?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 150 per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 14 Kiewiet Street Mosselbank 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.806290608832 17.896406830688
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang