Beach House on Boulder
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Boulders Road, Port Edward, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R2 400R2 160 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Beach House on Boulder bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Leisure Bay, KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek en bied 'n rustige toevlugsoord weg van die gewoel van die stadslewe.
Hierdie huis bied slaapplek vir tot 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers en 3 badkamers. Twee slaapkamers is gemeubileer met koningingrootte beddens en het en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Die oorblywende twee slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea spog met 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n wasmasjien ook beskikbaar. 'n Eetkamertafel met sitplek vir 8 langs die kombuis is perfek vir etes. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv-kanale.
Buite het gaste toegang tot 'n braai-area en 'n pragtige, rustige tuin, perfek om skemerkelkies te geniet.
Veilige parkering word voorsien vir gemoedsrus tydens u verblyf.
100 mg Wi-Fi
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Ann Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 32
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 6 Boulders Road, Port Edward, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Boulders Road, Port Edward, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang