Beach Lagoon
- Kapasiteit: 31 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15-17 Elm Street, Kabeljous, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Beach Lagoon bied selfsorgverblyf en is in Kabeljous, Jeffreysbaai geleë. Die gastehuis is naby die rivier en sowat 850 m van die strand af geleë.
Verblyf by Beach Lagoon bestaan uit verskeie woonstelle wat 3 tot 4 persone kan akkommodeer. Hierdie eenhede bestaan uit óf oopplan-leefarea óf aparte slaapkamers, 'n privaat badkamer, 'n goed toegeruste kombuis of 'n kombuisie met basiese toebehore om maaltye te kook, en 'n sitarea. Elke eenheid het 'n buitetafel en area vir braai.
Beach Lagoon is sowat 5,5 km vanaf sentraal Jeffreysbaai geleë, wat restaurante, winkels en ander geriewe het om te besoek.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Nicole Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 21
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 15-17 Elm Street, Kabeljous, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Beach Lagoon het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 31 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15-17 Elm Street, Kabeljous, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang