Beach Loft Empire Apartment
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 96 Beach Road, Muizenberg, 7950, Wes-Kaap
- Vanaf R1 204 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Beach Loft Empire Apartment is 'n selfsorgwoonstel in Muizenberg, 'n rustige strandvoorstad van Kaapstad, in die Wes-Kaap. Dit word gekenmerk deur wit sandstrande, die bekende Surfer's Corner, ouwêreldse argitektuur, kleurvolle geboue, museums en vriendelike mense.
Die woonstel het slaapplek vir tot 2 volwassenes en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbytkroeg met stoele. Die sitkamer het 'n L-vormige rusbank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die leefarea het toegang tot die balkon wat oor die binnehof uitkyk en kykies van die berg bied.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Daniel Geverifieer
Eiendomme 48
Resensies 24
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 96 Beach Road, Muizenberg, 7950, Wes-Kaap
- Gaste dink Beach Loft Empire Apartment het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 96 Beach Road, Muizenberg, 7950, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang