Successfully reported

Beach Road Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Soldene S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ronel was baie gasvry, plekkie net wat ons nodig gehad het. Sal beslis weer gaan. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Beach Road Accommodation
Baie dankie! Altyd welkom!

Ronel R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lovely and relaxing. Amazing place to stay at, so peaceful and relaxing. Home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Beach Road Accommodation
Thanks a lot! I appreciate it!

Tolla. G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustig. Met die see voor jou vergeet jy van alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Naby alles maar ook ver genoeg om privaat te wees. Baie lekker gebly. Hou van die besige en beweging van mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Beach Road Accommodation
Baie bly julle het geniet! Was so aangenaam om oulike gaste soos julle te hê! Altyd welkom!

Quinton H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Just so great. Perfect place for a getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shanie K
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Perfection. Wonderful and safe. Excellent host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gabriel Smith S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Ons was baie vriendelik ontvang deur die gasvrou. Dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ronel
Beach Road Accommodation
Baie dankie!

Willem N
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jul 2025

Rustige omgewing. Puik uitsig, vriendelike gasvrou en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Beach Road Accommodation
Baie dankie!

Nell S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Lekker gebly - perfek vir 'n vinnige wegbreek. Die kamer is lekker groot met alles wat ons nodig gehad het - dit was 'n bederf dat daar koffie/tee en melk was vir die een aand se verblyf. Ons was net onseker oor die parkering se veiligheid omdat dit nie op die erf was of agter hekke nie, en van ons kamer kon ons ook glad nie 'n oog oor die kar gehou het nie. Ongelukkig is dit die land waarin ons bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Carolina E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Rustige kuier met 'n pragtige uitsig oor die see en sonsopkoms. Die plek was netjies en skoon. Van jou bed af kon ons die pragtige see met die sonsondergang/opkoms sien. Buite op die stoepie kon ons verder kuier en braai. Was baie stil en rustig. Baie lekker gekuier en uitgerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Ronel
Beach Road Accommodation
Baie dankie, Carolina, dit was net super lekker om oulike netjiese gaste soos julle te hê! Altyd welkom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 146 Beach Road, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANbLFIkivZKJvNhdoCjkK5FthQPF74Q34eCqFtefTTUKlpstki5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 88 5 1 5 146 Beach Road Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.720618535896 18.444438278675

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang