Successfully reported

Beach Villa & Beach Studio

Beachside Villa: 4 Bed, 3 Bath, Pool - 5 Min Walk to Beach
Vanaf R3 700
R 3 700 R 2 590
per nag (plek vir 12)
  • Plek vir 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Strandvilla is 'n dubbelverdiepinghuis wat slaapplek bied vir 12 gaste. Dit bestaan uit 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Al die slaapkamers het lugversorging. Die hoofslaapkamer, tweede slaapkamer en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte bed, terwyl die vierde slaapkamer 'n driedubbele stapelbed het. Daar is 'n enkelslaapbank en 'n dubbelslaapbank in die eerste leefarea. Die hoofbadkamer het 'n toilet, dubbelwasbakke, bad en 'n instapstort. Die badkamer op die onderste vlak het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die derde badkamer is en suite en beskik oor 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die tweede oopplan-leefarea sluit 'n eetkamertafel met sitplek vir 14 en rusbanke in. Hierdie leefarea lei na die tuin met 'n oordekte pergola met buitemeubels, braaigeriewe en 'n swembad. Die villa bied ook 'n slim-TV met Netflix, gratis WiFi en veilige, privaat parkeerplek vir tot 3 voertuie.

Oorsig van kamer/eenheid
4 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Balkon
Tuin
Buite-eetarea
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Gesin & troeteldiere
Bababedjie
Op versoek
Venstertralies vir kinders
Gratis
Kombuis & eetkamer
Braai
Kisvrieskas
Etenstafel
Sitplek vir 10+
Skottelgoedwasser
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Sekuriteitsalarm
Rookalarm
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Wasgoedrak/-lyn
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Wasmasjien
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

- Troeteldier-eienaars: Kontak asb. die gasheer vooraf vir toestemming. Deposito, tariewe en besprekingsvoorwaardes sal deur die gasheer gestuur word.
- Let asb. dat die ateljee nie toegang tot die buite-area met die swembad het nie.
- Let wel dat die Kreepy Krauly nie verwyder mag word nie. Dit beskadig die swembadpomp. Gaste is verantwoordelik vir enige skade in die huis en die swembad.
- Die gashere is nie verantwoordelik vir enige diefstal/verlies of enige items wat agtergelaat word nie.
- Geen partytjies of rook word in die huis toegelaat nie - 'n skoonmaakfooi van R2000 word gehef en die skade is vir gaste se rekening.
- Geen ongemagtigde gaste word toegelaat nie.
- Gaste mag nie op die grasperk parkeer nie.
- Plaas asb. die tuinmeubels se kussings in die huis voor julle uitklok en op reënerige dae.
- Gaste is verantwoordelik vir enige verlies, skade aan eiendom en hul veiligheid en gesondheid.
- Swem is op eie risiko.
- Die huis het 'n alarmstelsel en gaste is verantwoordelik daarvoor om dit aan en af te skakel.
Gaste moet asb. seker maak dat die vuur geblus is voordat hulle gaan slaap.
Rook is in die verblyf verbode. Gaste mag buite rook.
'n Kampbedjie en opblaasmatras is op versoek beskikbaar.
Die Beach Villa kan slaapplek aan meer as 12 gaste bied indien vooraf gereël.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Beach Studio - 5 Min Walk to Beach
Vanaf R1 100
R 1 100 R 770
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Strandateljee het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die leefarea het 'n dubbelbed en 'n TV met Netflix. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar, sowel as braaigeriewe. Daar is 1 veilige parkeerplek op die grondvloer. Die eenheid het nie toegang tot die buite-area met 'n swembad nie.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Amazon Prime, Netflix
Braai
Badkamer
Badhanddoeke
Haardroër
Buitelug
Braai
Gesin & troeteldiere
Bababedjie
Op versoek
Kombuis & eetkamer
Braai
Etenstafel
Sitplek vir 6
Skottelgoedwasser
Vrieskas
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Wasgoedrak/-lyn
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Wasmasjien
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
Stroomdienste
Amazon Prime, Netflix
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

- Troeteldier-eienaars: Kontak asb. die gasheer vooraf vir toestemming. Deposito, tariewe en besprekingsvoorwaardes sal deur die gasheer gestuur word.
- Let asb. dat die ateljee nie toegang tot die buite-area met die swembad het nie.
- Let wel dat die Kreepy Krauly nie verwyder mag word nie. Dit beskadig die swembadpomp. Gaste is verantwoordelik vir enige skade in die huis en die swembad.
- Die gashere is nie verantwoordelik vir enige diefstal/verlies of enige items wat agtergelaat word nie.
- Geen partytjies of rook word in die huis toegelaat nie - 'n skoonmaakfooi van R2000 word gehef en die skade is vir gaste se rekening.
- Geen ongemagtigde gaste word toegelaat nie.
- Gaste mag nie op die grasperk parkeer nie.
- Plaas asb. die tuinmeubels se kussings in die huis voor julle uitklok en op reënerige dae.
- Gaste is verantwoordelik vir enige verlies, skade aan eiendom en hul veiligheid en gesondheid.
- Swem is op eie risiko.
- Die huis het 'n alarmstelsel en gaste is verantwoordelik daarvoor om dit aan en af te skakel.
Gaste moet asb. seker maak dat die vuur geblus is voordat hulle gaan slaap.
Rook is in die verblyf verbode. Gaste mag buite rook.
'n Kampbedjie en opblaasmatras is op versoek beskikbaar.
Die Beach Villa kan slaapplek aan meer as 12 gaste bied indien vooraf gereël.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 100
R 1 100 R 770
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Sandra Road, Dolphin Coast, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb7b95f85450c5aba8895b5ad044c3488fb0edab3097026c1fe4cee723cf5c4520e4d06886cff35e971ceab8cb8a87217d8c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R770 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 4 Sandra Road Dolphin Coast 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -29.541394034189 31.215472429439
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang