Successfully reported
+26

Beach Villa Die Duyker

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2159 Dassen Island Drive, Ocean Villas Entrance 2, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R9 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Beach Villa Die Duyker bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike huis met asemrowende see-uitsigte. Hierdie pragtige vierslaapkamerhuis is op Pearl Bay Beach in Yzerfontein, met direkte toegang tot die strand. Aan die regterkant is die begin van die 16 Myl-strand en voor die villa kan gaste Dasseneiland in die verte sien.

Dié villa het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 5 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Drie van die badkamers het elkeen 'n stort en toilet, terwyl die vierde en suite-badkamer 'n bad en 'n stort het. Daar is 'n aparte badkamer om te deel met 'n stort en toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n groot gasstoof en 'n oond, 'n yskas met 'n ys- en kouewater-houer, en 'n eiland toegerus. Langs die kombuis is die eetkamer met sitplek vir 8 gaste en 'n ruim sitkamer met 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n oop gaskaggel wat albei ruimtes kan verhit. Langs die kombuis is 'n opwaskamer met 'n dubbelwasbak, 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Ander geriewe sluit DStv, WiFi en 'n braai-area, swembad en kuierarea in vanwaar mens die lieflike see-uitsigte kan geniet. Die huis is sonkrag-aangedrewe.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 5 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Joanna R
Gesin met klein kinders
5.0
A stunning house. A stunning house both inside and out. Immaculately presented, it has all the features and amenities you'd need, plus ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Timo N
5.0
Superb house, perfect views. Everything was just perfect, super friendly welcoming, the house was stylish and comfortable, very clean a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Diana S
5.0
Beste plek met die mooiste view. Dit was baie lekker, die mooiste plek. Sal vir seker weer gaan.
Sep 2024
Bonita D
Gesin met klein kinders
5.0
Very relaxing. Really enjoyed. Fantastic. Beautiful house. Beautiful views.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Carin B
Saam met vriende
4.8
Onvergeetlike kuier! Fantastiese uitsig met puik geriewe! Die huis was ongelooflik goed toegerus en het gevoel soos 'n huis weg van die huis af!
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sabine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 2159 Dassen Island Drive, Ocean Villas Entrance 2, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beach Villa Die Duyker het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 9 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 9 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 9 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2159 Dassen Island Drive, Ocean Villas Entrance 2, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5FTGKtqWzBfdS6pibQ2sxmZielp0OXhiJyd5PovkL7JfmWAm08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 500 per nag (plek vir 8) 15 5 1 5 2159 Dassen Island Drive Ocean Villas Entrance 2 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.366703601418 18.163938775463
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang