Successfully reported
+31

Beach You To It Self-Catering Holiday Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Hertzog Street, The Island, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Beach You To It is 'n selfsorgvakansiehuis op The Island in Sedgefield wat net 2 blokke vanaf die strandmeer geleë is, om die draai van die bekende Saterdagmark en 2 km vanaf enige van Sedgefield se ongerepte strande.

Dié vakansiehuis bied gerieflike slaapplek vir 8 mense in 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofhuis het 3 slaapkamers met 2 badkamers bo. Die hoofslaapkamer het lugversorging en het 'n koningingrootte-bed, die ander slaapkamers het 2 enkelbeddens, waarvan een na 'n lieflike dek lei. Daar is ook 'n aparte gastekamer op die grondvloer met sy eie en suite-badkamer.

Die huis is volledig gemeubileer en toegerus met volledige DStv. Dit het 'n oopplan-leefarea met lugversorging op die onderste verdieping met 'n kombuis, eetkamer en sitkamer, gaste-toilet en ingeboude droë kroeg. Die sitarea lei na 'n lieflike ontbytpatio aan die een kant en 'n braai- en swembadarea aan die ander kant. Die swembad is heeltemal omhein vir die veiligheid van klein kinders. 'n Dubbel onderdakmotorafdak bied veilige parkeerplek binne die volledig omheinde tuin.

Sedgefield is sentraal geleë op die Tuinroete, slegs 15 km vanaf Wildernis, 20 km vanaf Knysna, 35 km vanaf George en 'n uur vanaf Plettenbergbaai, Mosselbaai en Oudtshoorn.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.5
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Angela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 21 Hertzog Street, The Island, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beach You To It Self-Catering Holiday Home het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Hertzog Street, The Island, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU3NGQ3ZTY1LTgzODMtNGEzOC1iNTk2LTBkZWU1MTg2ZGZjMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 8) 2 5 1 4 21 Hertzog Street The Island 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.016144067632 22.779656499624

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang