Successfully reported

Beach2Anchor

Selfsorg

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
2.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Anelia Z
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Mrt 2024

Die uitsig op Gordonsbaai was pragtig gewees. Ons het lekker gebly, maar ons het die plek gekies vir sy jacuzzi. Die jacuzzi is toe met straps wat jy self moet oopmaak en toemaak, en die wind mag nie waai nie. Jy moet volle verantwoordelikheid vat as die deksel wegwaai en skade aanrig. Ek voel die jacuzzi moes oop en reg gewees het vir gebruik soos wat geadverteer was. Hulle kan mos die deksel iewers vasmaak. En dieselfde met die sambreel. Ons het geen gebruik gehad van die jacuzzi nie, was te bang iets loop skeef, nadat daar so baie reëls is van doen en laten.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 128

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 8 630
per nag, vir 9 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 8 630
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R 8 630
per nag, vir 9 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 69 Beach Road, Gordon's Bay, 7151, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c5c954b2799f3d84aef6f9480738fc0a16e4e85409afb8621a5b15e698bd3bb21d8d5a851186371ebeee8a1e4d5e7b5e03a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 630 per nag, vir 9 mense 1 5 1 4 69 Beach Road Gordon's Bay 7151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.160118966861 18.868550530688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang