Successfully reported
+9

Beachclub 17 Dolphin Apartment

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Beachclub Drive, Princess Street, Hout Bay, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Beachclub 17 Dolphin Apartment bied selfsorgverblyf en is in 'n stil, privaat sekuriteitslandgoed in Houtbaai, Kaapstad geleë. Die kompleks spog met direkte toegang tot die strand.

Hierdie ateljeewoonstel met lugversorging het 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamerarea is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die badkamer is toegerus met 'n stort en 'n wasbak, en 'n aparte toilet. Langs die bed is die kombuisie wat 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n induksieplaat en 'n ketel bevat.

Oorkant die kombuis het die sitkamer 'n TV met sekere DStv-kanale en lei na 'n gedeelde patio-area. Die kompleks spog ook met 'n swembad en veilige parkeerplek vir motors. Boonop is die kompleks naby die hawe, restaurante en 'n winkelsentrum. Ongelukkig is hierdie woonstelle nie geskik en toegerus vir kleuters nie.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Volledige kombuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.3
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Claudette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 26

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 17 Beachclub Drive, Princess Street, Hout Bay, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beachclub 17 Dolphin Apartment het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Beachclub Drive, Princess Street, Hout Bay, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASBeuvlZILKzbdmhKNnxvEURobRxLDoQVSDAkrwavI1RWwuzktL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 17 Beachclub Drive, Princess Street Hout Bay 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.04389610461 18.354750363204

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang