Successfully reported
+54

Beachcrest Suite @ Brookes Hill

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lady Bea Cresent, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Beachcrest Suite @ Brookes Hill is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die gewilde Brookes Hill Suites in Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is sentraal geleë en stapafstand van die strand, winkels en verskeie restaurante af.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is smaakvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van die gastebadkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Dit strek tot 'n sentraal geleë etenstafel met stoele en maak verder oop na die sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix ingerig is. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Die eenheid strek na 'n klein balkon met buitesitplek. Dit is die perfekte plek om 'n oggendkoffie te geniet of 'n skemerkelkie te geniet terwyl jy na die sonsondergang oor die blou waters kyk. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe en veilige parkeerplek word aangebied.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mariliesh Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 266

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Lady Bea Cresent, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Beachcrest Suite @ Brookes Hill het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lady Bea Cresent, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0bb09f708f8962398563b523a76140ea326434e074ce2a26feeb7eef8a78e61d5b683eeb048b3fa563d2d7ac9758ec33431?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Lady Bea Cresent Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.978284264961 25.650659095716

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang