Beachfront @ Stilbaai
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44 Gordon Street, Still Bay East, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
- Vanaf R5 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Beachfront @ Stilbaai is 'n asemrowende vakansiehuis wat op die grondvlak van die eienaar se huis geleë is in die bekende area van Stilbaai-Oos. Dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie of 'n groep vriende aangesien dit net 50 m van 'n blouvlagstrand af is waar gaste net met hul sambreel en sonblok oor die duin kan stap.
Dié pragtig versierde eiendom bied slaapplek aan 8 gaste op 'n slag en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n instapstort. Die ander 3 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. 2 van hierdie slaapkamers het 'n aparte ingang van buite. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul strandhanddoeke saambring.
Die leefarea van die huis beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, ysmasjien, eetgerei en breekware asook 'n 8-sitplek-eetkamer. tafel. 'n Wasmasjien is ook in die waskamer beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Hierdie huis gebruik sonkrag en ervaar nie beurtkrag nie.
Boonop is daar 'n binnebraai-area met gemaklike sitplek. Op warmer dae is daar 'n lieflike boma-area met braaigeriewe en 'n sambreel. Neem asseblief kennis dat hierdie huis geen see-uitsig het nie aangesien dit agter 'n duin versteek is. Die ligging van hierdie huis is ook naby lieflike staproetes, winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Roche Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 9
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 44 Gordon Street, Still Bay East, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Beachfront @ Stilbaai het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44 Gordon Street, Still Bay East, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang