Beachfront Apartment @ 10 Umdloti
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 North Beach Road, Mountgreen Unit 10, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Beachfront Apartment @ 10 Umdloti is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige gebou, reg oorkant die pad van die strand in Umdloti. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige wegbreek waar hulle hierdie kusdorpie aan die Ooskus kan verken en geniet.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens wat in 'n dubbelbed omskep kan word. Die eerste badkamer is toegerus met 'n bad en stort, terwyl die tweede slaapkamer 'n stort het. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eet- en ontspanningsareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV.
Gaste kan 'n ruim balkon met buitesitplek, braaigeriewe en ongerepte uitsigte oor die see geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met die King Shaka Internasionale Lughawe ongeveer 10.7 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Deneil Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 27
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 19 North Beach Road, Mountgreen Unit 10, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Beachfront Apartment @ 10 Umdloti het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 North Beach Road, Mountgreen Unit 10, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang