Successfully reported
+13

Beachfront Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine Drive, Summerseas Apartments, Summerstrand, 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 520 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Beachfront Apartment is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek aan die kus aangesien die kompleks met direkte toegang tot Pollock Beach spog.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het elk 'n enkelbed. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n toegeboude stoep met 'n tafel en stoele. Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Nontanda Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Marine Drive, Summerseas Apartments, Summerstrand, 6001, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 520
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 520
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 520
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine Drive, Summerseas Apartments, Summerstrand, 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7691cd0aa22d9df2de41fd2b2a7bbe4b00714815b306985bf64c33f01866ce9b2588c5a10ef932a63187b07a10b9fbc43b34?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 520 per nag, vir 4 mense Marine Drive Summerseas Apartments 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.9865281 25.6718957

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang