Successfully reported

Beachfront Inn

Resensies

1.2/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
1.0
Ligging
2.0
Waarde vir geld
1.0
Diens
1.0
Veiligheid
1.0
Louis V
1 nag Besigheidsreis
1.4
Feb 2024

Negatiewe ervaring! Hierdie was glad nie waarde vir geld nie! Die plek kort baie aandag en restourasiewerk! Handdoeke was nie skoon nie. Slegs handseep in die badkamer. Geen koffie/tee in die kamer nie! Die plek kan regtig nie aanbeveel word nie!

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Mariette G
1 nag Gesin met klein kinders
1.0
Jan 2024

Nie vir die reisiger wat netjiese verblyf soek nie. Binne 30 minute het ons ander verblyf gekry. Vir iemand wat netjiese en skoon verblyf soek, is hierdie nie die plek nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

1.2/5

Elsjerie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 56 Munro Drive, Winterstrand, 5201, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63ba69e5409e071fdb5ab0439959e27167c50325734a36a931b009c426a8fa3751f8fac3ed5634ea330401f1420ce0ca93e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 2 5 1 2 56 Munro Drive Winterstrand 5201 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.094218 27.7926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang