Successfully reported
+19

Beachouse on Gordon

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 68 Gordon Street, Stilbaai East, Stilbaai, 6675, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Beachouse on Gordon is 'n selfsorghuis op die duine op die hoofstrand, net 50 m van die strand af, in Stilbaai-Oos.

Die dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 8 gaste en het 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n groot oop leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Saam met die hoofslaapkamer op die grondvloer is daar nog 2 slaapkamers, waarvan een 'n dubbelbed het en die ander 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met stort, wasbak en toilet. Op die boonste verdieping, saam met die leefarea, eetkamer en kombuis, is die vierde slaapkamer wat 'n dubbelbed het. Hierdie kamer het dan toegang tot 'n badkamer met stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n elektriese stoof en oond, mikrogolfoond, 'n induksie-kookplaat, 2 yskaste, 'n vrieskas, 'n skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis bevat alles wat jy en jou gaste kan geniet vir 'n kommervrye vakansie. Etes kan by die knus etenstafel geniet word.

Die sitarea het 'n TV en lei na die dek waar daar braaigeriewe, 'n uitsig oor die omgewing en 'n gedeeltelike uitsig oor die see is. DStv en WiFi is ook op versoek beskikbaar. Die hele boonste verdieping het 'n pragtige en onbelemmerde uitsig oor die see. Op die see is daar 'n klein dek waar jy die see-uitsig kan geniet.

Daar is ook 'n waskamer, met 'n wasmasjien en tuimeldroër, op die grondvloer.

Doendinge soos branderplankry, visvang, swem, kanovaart, walviskyk tussen Julie en November, gholf en voetslaan is gewild in Stilbaai. Besienswaardighede in die omgewing sluit die palings by die toerismeburo, die geskiedkundige rotspoelvisvalle, die Anglo-Boereoorlog-gedenkteken en die Blombos Museum van Argeologie in. Gaste kan ook die verskeie natuurreservate in die omgewing besoek.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Arnel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 68 Gordon Street, Stilbaai East, Stilbaai, 6675, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beachouse on Gordon het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 68 Gordon Street, Stilbaai East, Stilbaai, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2658ce28884f4e53cabb726ce655d814de9796f0e60073b22e272b22644731a7a09aa8b429f098314bbf019a3105584615a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 68 Gordon Street Stilbaai East 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.369753071306 21.437297151358

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang