Successfully reported
+8

BeachVilla @ Tenfifty Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Kreef Street, Bloumosseslstrand, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 560 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

BeachVilla @ Tenfifty Apartment is 'n eenheid met see-uitsigte in Bloumosselstrand en is stapafstand vanaf die strand, restaurante en winkels.

Die selfsorghuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-woonstel het 'n privaat balkon en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n yskas, broodrooster en 'n ketel toegerus. Gaste kan 'op die balkon eet.

Geriewe op die perseel sluit 'n klein gholfbaan, slim-TV, WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe in.

Aktiwiteite in die omgewing sluit perdry, visvang, fietsry, bergfietsry, swem en voëlkyk in.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Ilane Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 25 Kreef Street, Bloumosseslstrand, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 560
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 560
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 3 560
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Kreef Street, Bloumosseslstrand, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27a68fab783bfd67ed6dc14e1e00bcf24f4d7187ebb31101d80e6dd978254996a6ae1c0677a18c96177573d4b4aa054cf58a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 560 per nag (plek vir 4) 25 Kreef Street Bloumosseslstrand 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.704243903383 18.217061613978
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang