Beachwalker's Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 52 Mosselbank street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Beachwalker's Cottage is 'n ruim en verwelkomende selfsorg-vakansiekothuis met 'n privaat ingang wat op die eienaar se perseel in die hartjie van Paternoster geleë is. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n kuswegbreek, want hierdie eiendom is stapafstand van die strand en plaaslike restaurante af.
Dié kothuis bied gerieflike slaapplek vir altesaam 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 en suite-slaapkamers wat albei onder is. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort.
Die leefarea is op die boonste vlak en beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.
Hierdie leefarea lei na 'n omheinde balkon met 'n binne-ingeboude braai asook stapelvensters wat gaste kan oopmaak om die see-uitsigte ten volle te bewonder. Die hoofslaapkamer het 'n privaat buitelugruimte met sonstoele.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ilanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 52 Mosselbank street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Beachwalker's Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 52 Mosselbank street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang