Beachway
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6th Avenue, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Beachway is in Summerstrand, 'n bekoorlike en sentrale voorstad van Gqeberha (Port Elizabeth), geleë. Dit is naby verskeie goue strande, die Boardwalk Casino-kompleks, winkelsentrums, gholfbane, 'n oseanarium, NMMU-universiteit en die lughawe geleë, en is 'n voorkeurbestemming vir ontspanningsreisigers.
Verblyf is beskikbaar in 5 gastekamers wat elk 2 mense kan akkommodeer; en beskik oor 'n dubbelbed, en suite-badkamer, kombuisie en eetarea. Die badkamers is elk toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisies is elk toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskassie, mikrogolf, en eetgerei en breekware. 'n TV met sekere DStv-kanale is in elke kamer beskikbaar.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Andrew Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 6th Avenue, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Beachway het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6th Avenue, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang