Beachwood Cottage
Kry 30% af vir verblyf voor 4 Januarie 2026. Bespreekbaar tot 9 Nov 2025
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Faure Marine Drive, Unit 42 Fleur Park, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 490R1 743 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Beachwood Cottage in Gordonsbaai is 'n luukse selfsorghuis met 'n uitsig oor die Valsbaai-see en die Hottentots Holland-berge. Die huis bied gaste ruim en gerieflike verblyf wat ideaal is vir 'n gesin of 'n groep vriende.
Die vakansiehuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed. Die badkamers het 'n stort en 'n bad of net 'n stort.
Die oopplan-kombuis lei na die leefarea en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, skottelgoedwasser, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea lei na die eet- en braai-area met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Daar is ook 'n kroegarea met 'n yskassie, lugversorging en stapeldeure wat na die stoep lei.
Gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n ruim stoep met sitplek, 'n Jacuzzi en sonstoele is beskikbaar. Die eenheid is binne stapafstand van die strand.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Faure Marine Drive, Unit 42 Fleur Park, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Beachwood Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Faure Marine Drive, Unit 42 Fleur Park, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang