Successfully reported
+33

Beachwood Inn

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Henry Crescent, Duynefontein, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R990 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Beachwood Inn is 'n gastehuis wat in die kusdorpie Duynefontein Melkbosstrand geleë is. Die gastehuis bied gerieflike verblyf en is die ideale oornagplek om die dorp se besienswaardighede te verken.

Verblyf by Beachwood Inn bestaan uit verskeie gerieflik versierde kamers wat tot 14 persone kan akkommodeer. Hierdie kamers is ingerig met koninggrootte-beddens of 2 enkelbeddens, en elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer. Elke kamer het ook lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n lessenaar, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die gastehuis spog met gratis WiFi-toegang; 'n onthaalarea met 'n braai en kroegkamer. Daar is ook 'n vuurput-area en veilige parkeerplek van die straat af.

Beachwood Inn is binne 700 m vanaf die strand, restaurante en winkels geleë, en binne 54 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Kayle W
Saam met lewensmaat
5.0
Was a nice host and is friendly. It was a well-deserved break for me and my partner.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Albert M
Gesin met tieners
5.0
Heerlik en ontspannend. Dit was heerlik. Skoon en netjies. Sanet het ons op die hande gedra. Sal die plek vir enige iemand kan aanbeveel.
Des 2024
Rulani H
Saam met lewensmaat
5.0
It made us feel welcome and at home. Very neat and clean. Highly recommended. Very accommodating and friendly service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Felicia A
5.0
Fantasies en een van die beste plekke om te gebruik vir 'n wegbreek. Weer eens 'n rustige wegbreek in die hartjie van winter. Ek raai enigeen aan om B...
Sien meer
Aug 2024
Felicia A
5.0
Beachwood is the place to be. Elke raai enige een aan om dit te kies en te probeer. Weereens was dit 'n rustige wegbreek om net te ontspan en net biet...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jason Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 11 Henry Crescent, Duynefontein, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beachwood Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Henry Crescent, Duynefontein, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78d2f16d0a69bf409d58c77554d72c16f09541f87644e37312217e43248c2a7b2673faad760605154c4c23c42bc417f52cd4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 11 Henry Crescent Duynefontein 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.691503207695 18.446402408865

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang