Successfully reported
+20

Beachyhead 61

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 61 Beachyhead Drive, Plettenberg Bay, 6611, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 750 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Beachyhead is die plek om te wees wanneer jy in Plett bly. Hierdie gesogte ligging is gewild aangesien Beachyheadweg parallel met die gewilde Robbergstrand loop. Beachyhead 61 is dus in 'n wonderlike ligging met toegang tot die strand net oorkant die pad. Bring jou vrye tyd op die strand deur en stap dan terug na die villa om in die swembadbinnehof te ontspan.

Beachyhead bestaan uit 4 slaapkamers en 5 badkamers, waarvan 2 van die kamers en die sitkamer oopmaak na die dek met 'n swembad. Bo vind jy 'n oopplan-leefarea met 'n voor- en agterpatio. Daar is 'n sitarea met 'n kaggel, 'n eetkamertafel in die middel langs die volledig toegeruste kombuis. Die leefarea maak oop na 'n voorpatio met 'n sitarea, 'n braai en 'n buite-eetkamertafel.

Lig en vars met die ideale ligging en fantastiese waarde vir geld. Hierdie eiendom is toegerus met sonkrag.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 15

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 61 Beachyhead Drive, Plettenberg Bay, 6611, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beachyhead 61 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 750
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 5 750
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 61 Beachyhead Drive, Plettenberg Bay, 6611, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb93137a2edcd3696c856093c1ffca1c86dae831bbfb9b931f07cfd35bd85728cf114137823bdc6bea16bbefde64ef7bb8a49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 750 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 61 Beachyhead Drive Plettenberg Bay 6611 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.072817481101 23.371760845184

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang