Successfully reported
+50

Beacon House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 George Rex Drive, The Heads, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R9 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Beacon House is teen die oostelike kant van die Knysna Koppe geleë, daar waar die Indiese Oseaan en die strandmeer ontmoet.

Al 4 ons woonstelle is goed ingerig. Elke woonstel bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n ten volle toegeruste kombuis, aparte opwaskamer met skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër, en 'n sondek met stoepmeubels, gemakstoele en 'n Weber-braai. Verder is elke woonstel toegerus met lugversorging, ondervloerse verhitting, kaggel (wat met gas werk), HD TV met volledige DStv en 'n PVR-dekodeerder, elektroniese kluis, en 'n haardroër, en daar is gratis internet-toegang in die foyer.

Beacon House is net 'n paar meter van die water af en die uitsigte oor die strandmeer en die Koppe is absoluut asemrowend. Die Oostelike Kop is net 'n paar tree van die huis af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mike Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 34 George Rex Drive, The Heads, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beacon House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 9 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 9 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 9 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 George Rex Drive, The Heads, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzNGZkNjY1LTVkMzktNDUyNy1hZDFjLWU2ZjhiMTc1MzYxYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 900 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 34 George Rex Drive The Heads 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.07659 23.06096
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang