Successfully reported
+50

Beacon House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 George Rex Drive, The Heads, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R9 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Beacon House is op die oostelike kop geleë waar die Indiese Oseaan die Knysna-strandmeer binnegaan deur die sandsteen-koppe bekend as The Heads.

By Beacon House word verblyf in 4 goed ingerigte woonstelle gebied. Al die woonstelle beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, volledig toegeruste kombuise en aparte opwaskamers met skottelgoedwassers, wasmasjiene en tuimeldroërs. Elke woonstel is ook toegerus met lugversorging, ondervloerse verhitting, gas-kaggel, HD-TV met die volledige reeks DStv-kanale en PVR-opnemer DVD-speler, haardroërs en 'n elektroniese kluis. Vir elke woonstel is daar 'n ruim sondek met stoepmeubels, sonstoele en 'n Weber-braai. Daar is slegs gratis internettoegang in die voorportaal.

Beacon House is 'n paar meter van die waterkant af geleë en bied skouspelagtige uitsigte oor die Knysna-strandmeer en die Knysna-koppe. Die East Head Cafe is 'n paar tree van Beacon House af geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mike Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 34 George Rex Drive, The Heads, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beacon House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 9 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 9 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 9 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 George Rex Drive, The Heads, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzNGZkNjY1LTVkMzktNDUyNy1hZDFjLWU2ZjhiMTc1MzYxYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 900 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 34 George Rex Drive The Heads 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.07659 23.06096
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang