Successfully reported

Beacon Point On Point

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Theo V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Uit die boonste rakke. Wat 'n lekker plek. Ruim, netjies en die beste uitsig wat jy van kan droom. Ideale familie akkommodasie in Mosselbaai. Die plek is toegerus met alles wat jy nodig het en ons sal beslis weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Uitstekende ligging, manjifieke uitsigte en dit bied alles! Dit is die plek met die heel mooiste uitsig oor die see! Dis pynlik netjies en het alles wat mens nodig het vir 'n fantastiese vakansie! Die enigste 'probleem' was dat daar trappe was wat dit effens moeilik gemaak het, maar verder perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tilla K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Absoluut waarde vir geld! Absoluut ons verwagtinge oortref! Die uitsig vanaf die balkon is asemrowend. Die woonstel is ruim, met baie spasie. Ons was vir seker beïndruk en jy sal die ligging geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindy H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Die uitsig was uitstekend. Toegang tot strand is geplaas. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emmarentia N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Stapafstand van die see en restaurante. Die plek het alles wat nodig is. Was lekker om in 'n veilige, netjiese plek te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doris V
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Great space with a fantastic view. The view, the view, the view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzette C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Perfekte verblyf vir 'n jong gesin. Stapafstand na die strand. Pragtige uitsig. Stapafstand van die strand. Ruim woonstel met alles wat jy nodig het. Ons kom definitief weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thinus K
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Beslis een van die heel lekkerste blyplekke waar ons al tuisgegaan het. Baie lekker gebly. Die ligging en uitsig is fantasties. Woonstel is ruim en 'n plesier om in tuis te gaan. Sal beslis weer hier wil tuisgaan. Ten sterkste aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renschea N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Pragtig skoon veilige wegbreek. Wonderlike uitsig. Eenheid is netjies en het alles wat mens benodig. Wonderlike uitsig. Sal enige tyd weer daar gaan bly. Pragtige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
LeeAnn
Beacon Point On Point
Baie dankie dat u ons gekies het. Hoop om u weer binnekort te sien.

Louise C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly, mooi uitsig, naby geleë aan alles. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

LeeAnn Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 47

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Beacon Point, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06dd07965fe92c68d0bed0b911bad4585b11c58206357e6a442b623b7943da3f4b13fc55d7f1675e630d8ecf8c526cb33d6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 23 5 1 5 5 Beacon Point Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.180376318797 22.153662162952

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang