Beacon Rock Unit 126
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Lighthouse Road, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Beacon Rock Unit 126 is in Durban en bied verblyf met lugversorging en toegang tot 'n restaurant en tuin met 'n buiteswembad.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank is in die sitkamer beskikbaar. Die gastebadkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die sitkamer het gemaklike banke en 'n platskerm-TV. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n etenstafel. Parkeerplek word voorsien.
Die kompleks het 'n kinderspeelpark. Beacon Rock het ook 'n fiets- en motorhuurdiens beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3/5
As'ad Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 21 Lighthouse Road, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Lighthouse Road, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang